http://www.youtube.com/watch?v=kLBN6IK_81k&feature=related
Ek meen, dis verskriklik mooi om te besef watter rykdom die taal, kultuur en volk van die Afrikaners het. Verstaan my mooi; daar word dag en nag aanvalle geloods deur baie, baie vyande van die Afrikaner volk om hulle as volk, taal en nasie van die aarde uit te wis. Maar die Afrikaner is een geharde volk, hard as klippe maar hulle harte is sag en sing, en as hulle nie sing nie dan sal die kranse uitskree; “Ons vir jou”
My hart skree en huil elke keer as daar gerigte aanvalle op die klein volk uitgevoer word. My eie land mag dalk spoorloos verdwyn in die see, ek sal nie om gee nie; my hart le daarso, by die volk wat sy oospong en bestemming uitgeken het van die begin.
En ja, ek het hierdie self gesrywe. Wals met jou harde, hoogmoedige nederlandse opmerkings maar weer oor dat wat ek met my hele siel liefhet; en weet julle het vergeet wat dit beteken om te gaan saamstaan vir die saak wat verskil maak vir jou eie toekoms.
Groete,
Aryan