http://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_2458014,00.html
Hulle sê die water is veilig maar ek sal maar versigtig wees - dis nie 'n lekker siekte om te kry nie. Eerder Bang-Jan as Dooie-Jan
Dis maar net 'n waarskuwing aan reisigers wat na die Kruger Park wil gaan.