HIV tomato sauce a hoax
21/11/2008 12:33 - (SA)
Johannesburg - An e-mail which warns people against consuming tomato sauce that has been infected with HIV-positive blood is a hoax, police said on Friday.
“The widely circulated e-mail claimed that a well-known food chain sent letters out to schools, about tomato sauce which was deliberately contaminated with the blood of an HIV-positive person,” said Director Sally de Beer.
She said that police then conducted a thorough inquiry which revealed it to be a hoax.
The e-mail in question urges people not to use tomato sauce - or any other sauce - which is not sealed in a sachet because a man was caught putting blood into the tomato sauce at a restaurant.
“No such incident is known to the police,” said De Beer.
“We urge people to ignore this and similar e-mails or SMSes which are probably created by a person or persons intent on causing alarm or panic.”
Blijkbaar zijn er mensen die er genoegen in scheppen om chaos en paniek te zaaien En er zijn er altijd die dit soort e-mails (hoax) geloven. Zo heeft er een tijd lang ook een e-mail hoax de ronde gedaan waarin de electriciteit-crisis zwaar aangedikt werd. Hieronder het stukje wat Aryan een paar dagen geleden postte:
Hi almal,
Ek is tans werksaam by een van die wêreld se grootste myngroepe.. Vroeër vanjaar was die elektrisiteit-situasie in die land al baie kritiek en die groot myn groepe het met ESKOM onderhandel om 'n gedeelte van hul krag-gebruik op te gee om soedoende krag te bespaar. Na verdere NOOD samesprekings verlede week (einde Oktober 2008) met ESKOM, is daar aan die
myne meegedeel dat Suid Afrika ‘n sogenaamde “grid power failure” in die gesig staar - dit beteken dat daar dus ’n totale kragonderbreking in Suid Afrika sal wees wat vir MINSTENS 2 weke sal duur. Dit is nie iets wat vooraf beplan of beraam kan word nie, maar die feit dat daar nie meer genoeg elektrisieteits voorsiening is nie, is 'n definitiewe sekerheid. Die rede vir die twee weke is dat dit so lank neem om die situasie te herstel. Die
myn-groepe het aanglegte vir oonde waar goud, platina, ens gesmelt word. Dis hierdie oonde (aanlegte) wat ‘n groot gedeelte van die land se krag in beslag neem - Richardsbaai gebruik tans 18% van die totale elektrisiteit en siende dat dit nou somer is en daar BAIE meer krag gebruik word as in die winter as gevolg van lugversorgers, ens, is ons land se elektriese kapasiteit op 0% en nie meer op ’n vroeëre 15% nie. 'n Soortgelyke situasie
het in Amerika plaasgevind.
Die verwagte totale krag-onderbreking word verwag teen Januarie / Februarie 2009. Hierdie is 'n nood situasie waarin mense gevra word om asseblief voortydig VOORSIENING te maak vir die tydperk. Die myne in die omliggende omgewing het reeds BAIE noodplanne in plek gestel – ons spesifieke myn moet +- 30 000 mense vanuit ondergrondse werksplekke ontruim, hospitale het noodplanne in plek om pasiente te versorg, ens.
Hierdie situasie gaan dan ook die volgende gevolge tot gevolg hê:
GEEN telefoon kommunikasie of enige ander vorm van kommunikasie
GEEN riolering na 2 dae
GEEN bankdienste
GEEN handel sal gedryf word nie
GEEN brandstof
MIN / geen mediese dienste
Mense sal voortydig onbederfbare kosse moet koop; GENOEG SAM E water - dis seker die GROOTSTE probleem; kerse, gas, hout ens. Maak asseblief ook voorsiening op kroniese medikasies, nood medisyne, ens - vir die persone wat swembaddens het - genoegsame chloor. As julle ‘n “OASIS” watersuiwerings besigheid in julle omgewing het – koop 25 Liter kanne water teen R120 ’n kan – jy kan dit hervul teen R17.50 ‘n kan . ons is pas deur ’n tydperk van GEEN water vir 9 dae - julle sal nie glo as ek vir julle sê dat die winkels nie meer chloor oor het nie as gevolg van mense wat hul water gesuiwer wou kry in hierdie tydperk nie. Mense, hierdie is ongelukkig realiteite - dis nie meer net sogenaamde gerugte wat die rondte doen nie.
Let wel, er word dus gesproken over een TOTALE krachtonderbreking van 2 weken Ja, je moet er maar om lachen, wat anders?
De oproep tot het bevoorraden komt ook in andere hoax voor, waarin opgeroepen wordt om o.a. een veldfles-potjie-zakmes-slaapzak-tent etc. klaar te hebben liggen voor het geval er een burgeroorlog komt
Meer over hoaxen op http://www.hoax-slayer.com/
Wel vermakelijk overigens, al die hoaxen
Iedereen een gezellig weekeind! Groetjes uit de bush,
Corné.
www.amukela.com