werken in de gezondheidszorg

  • Aniek

    Hallo,

    Ik en mijn partner gaan begin 2009 voor minimaal een jaar naar Zuid-Afrika om daar te wonen en te werken. Mijn vriend heeft al een baan. Ik wil graag in de Gezondheidszorg werken. Nou hoor ik dat je ingeschreven moet staan in 1 of ander medici-register, anders mag je niet eens in de Gezondheidszorg werken. Weet iemand hier meer van? En waar moet je zijn om je in te schrijven?

    Is het een probleem om aan een werkvergunning te komen wanneer je in de Gezondheidszorg wil werken? Is het verstandig om vanuit Nederland een visum te regelen of is het makkelijker om dat daar te regelen?

    Misschien kan iemand wat vragen beantwoorden…

    Groet, Aniek

  • SAgirl

    Hi Aniek,

    Ja, jy moet aangeteken wees by die Mediese Raad van Suid-Afrika. Ek dink die beste sal wees as jy een van die Universiteite bel en by hulle hoor wat en hoe verder. Hulle sal jou ook raad kan gee met jou huidige kwalifikasies en hoe om dit oor te sit sodat dat dit daar erken sal word.

    Laat my weet in watter gedeelte van SA julle beplan om te gaan woon en dan sal ek jou in kontak sit met die regte universiteit/opleidings kollege. Ek het self in die gesondheidsorg daar gewerk. Laat my ook weet in watter sektor van die gesondheidsorg jy werk - ek het nog 'n paar kontakte daar. :-)

    Sterkte en hoop om gou van jou te hoor!

    SAgirl

  • Aniek

    Hoi SA girl!

    Baie dankie voor je antwoord!

    Wij gaan in Kaapstad wonen. Mijn vriend heeft daar al werk. Ik ben longfunctie-assistent in het ziekenhuis. Ik weet dat er in het Tygerberg en in Groote Schuur ook longfunctie-afdelingen zijn. Verder weet ik het niet. Misschien heb jij nog ideeen? Mag ik vragen wat jij deed in de gezondheidszorg?

    Ik ga in ieder geval bij de Universiteit informeren (misschien ook de ambassade of zou die het niet weten?)

    Groetjes, Anika

  • SAgirl

    Anika, dis ‘n groot plesier, hoor. Sterkte met die proses. Ek het ’n bietjie gesoek na kontak details vir jou en het op die volgende webwerf afgekom - ek is seker hulle sal jou kan help.

    http://sun025.sun.ac.za/portal/page/portal/Health_Sciences/Afrikaans/Internasionale_STUDENTE/Skakelkantoor

    Ek dink nie die ambassade sal eintlik weet nie. Jy kan hulle vra maar ek dink dat dit vir jou nie veel vrugte sal afwerp nie.

    Dalk is hierdie webwerf vir jou/julle ook tot groot hulp: http://www.southafrica.info/travel/documents/immigration.htm

    Ek was verbonde aan een van die hospitale in Pretoria omgewing - in die EHBO afdeling - later ook in die selfde afdeling maar in Potchefstroom. Ons het destyds nie gespesialiseer in een rigting nie - ons het maar iets van alles moes doen. Ek het dit baie geniet maar sal nie weer terug keer nie. Jy kan maar sê dat ek tans 'n bietjie tuissorg doen - in eie huis.

    Geniet die beplanning en baie sterkte. Ek is seker julle sal dit geniet!

    Groetjes,

    SAgirl