Barbara Anne Hogan nieuwe minister van gezondheid.

  • Corné

    Manto Tshabalala-Msimang has been replaced as minister of health by Barbara Anne Hogan – a move hailed by Zackie Achmat of the TAC.

  • Annemieke

    Tenminsten 1 goede zet.

  • SAgirl

    Ek is nie so seker. Sy weet niks van gesondheid - het sy self gesê.

    Om in die parlement van SA 'n plekkie te hê, moes jy in die tronk gesit het. Watter ander land sal sulke onsin toelaat?

  • Klaas-Wouter

    Nederland?

  • Corné

    Zeker, en een die al heel lang nodig was! Die charlatan is nu gelukkig verleden tijd, en toch wel opmerkelijk, een blanke vrouw nu dus in het kabinet.

    Groetjes uit warm (38) Balule. Gisteravond laat een paar verdwaalde druppeltjes :( Ik verlang erg naar de regens :)

    Corné.

    www.amukela.com

  • SAgirl

    Nee wat, so onnosel is ek sowaar nie. Ek het ‘n bietjie nagelees - die kabinet van Nederland is beslis nie ’n klomp tronkvoëls met ‘n bedenklike verlede nie. Hulle is gemiddeld ’n groep wat goed geskool is en goed opgelei is. Dis beslis ook nou nie almal die juiste mense wat ek voor sou gekies het nie maar nou ja, mens kan seker ook nie alles in die lewe hê nie.

    Hoekom doen Nederland redelik goed - hulle word redelik goed bestuur. Hoekom gaan sake so sleg in SA - want hulle word sleg bestuur - die feite is op die tafel - nie moeilik om dit te sien!

  • Klaas-Wouter

    Deminster en staatssecretaris van volksgezondheid bestond hier in NL een tijdlang uit twee economen met net zoveel verstand van gezondheidszorg als de gemiddelde Nederlander… de reden dat het hier allemaal wel redelijk doorloopt is dat de ambtelijke top van een ministerie doorgaans vrij stabiel is. Ik heb geen idee hoe dat in ZA geregeld is?

  • SAgirl

    Jy sê dit al Klaas-Wouter. Dis juis die stabiliteit bo-aan. Hoe dit in SA gaan, sien jy self en sal ons nog in die toekoms maar moet sien. Ek hoop van harte dat dinge uitgesorteer gaan word maar ek het nie baie vertroue nie.

    Wat die gesondheid-situasie hier betref; ja, ook nie veel om oor huistoe te skryf nie maar genadiglik is daar darem iets.

    Ek het al baie gewonder hoekom hulle juis mense in sulke hoë posisies sit wat nie ‘n vaagste idee het wat aangaan nie. Dis nou ook weer so in SA - ’n persoon wat 'n ekonoom is, in die beheer van gesondheidsorg. Die spreekwoord sê tog immers: skoenmaker hou jou by jou lees

  • Reisgraag

    Corné,

    Zullen de beetroot farmers nu failliet gaan?

    Piet

  • Corné

    Haha :) Die zullen nu iets anders moeten gaan doen denk ik ja :)

    Corné.

    www.amukela.com